ʼn Blitsige agterlyn is dit wel, en die balvaardighede is nie te betwyfel nie, maar tog wonder ʼn mens oor die keuse van die heelagter Clayton Blommetjies op losskakel vir die Cheetahs en oor Sergeal Petersen wat op heelagter gekies is.
Alles vir die sleutelwoord "Pro14"
Pro14: Volop toetservaring, ses SA spelers teen Cheetahs
Daar is twee Springbokke en twee Ierse toetsspelers onder die ses Suid-Afrikaners wat hul rugby in Suid-Afrika geleer het, ingesluit in die span van Ulster wat Vrydagaand (20:35 SA tyd) teen die Cheetahs in die nuwe era van Pro14 rugby speel.
Immelman eerste van SA wat in Pro14 blaas
Quinton Immelman word Saterdag die eerste Suid-Afrikaner wat in die Pro14 blaas waarin die Cheetahs en die Southern Kings die naweek hulle buiging maak.
Kings takel verlede seisoen se Pro12-kampioen sonder losmaker
Dit is ver van ideaal af maar onvermydelik: die Southern Kings vertrek Woensdag na Wallis vir die eerste van hulle twee Pro14-wedstryde sonder dat hulle in ʼn opwarmwedstryd gespeel het.
Boklose Cheetahs reg vir Vrydag se eerste Pro14-wedstryd
Die Cheetahs se twee Springbokke, die kaptein en senter Francois Venter en die flank Oupa Mohoje, sal nie saam met die span vertrek wat Vrydag in Belfast teen Ulster hul buiging in die Pro14-reeks maak nie.
Flikker Superrugby-gevaarligte reeds vir Pro14?
Die Cheetahs en die Southern Kings het nog nie eens hul eerste wedstryde in die nuwe tussenvastelandse Pro14-reeks gespeel nie, of daar is aanduidings dat die gevaarligte vir die reeks begin flikker.
Dit kan in ʼn nagmerrie vir die Kings ontaard
ʼn Mens wonder of die Southern Kings reeds hul huiswerk gedoen het.
Haakplek met toets, Pro 14 in Bloemfontein
Daar is ʼn haakplek met die Cheetahs se Pro 14-tuiswedstryd teen die Walliese streekspan, die Ospreys, wat vir dieselfde dag as ’n toets teen Australië in Bloemfontein geskeduleer is.
Pro 14: eerste Europese spanne na SA bekend
September se bepalings vir die Pro14-reeks is bekend, en daarmee saam die eerste Europese spanne wat in Suid-Afrika in aksie sal wees.
Cheetahs sal Pro14-mededingendheid gou-gou peil
Die Cheetahs sal die mededingendheid van die Suid-Afrikaanse spanne in die Pro14-reeks sal sommer gou-gou peil.
Dis amptelik: Cheetahs en Kings se Pro14-avontuur begin oor vyf weke
Die Cheetahs en die Southern Kings se nuwe rugby-avontuur is Dinsdag amptelik bevestig en hulle sal van 1 September af aan die Pro14 van Celtic Rugby deelneem.