“Ons is dankbaar om weer te kan fees vier en dit nog in oormaat ook.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Proe’toria"
Wenners: Proe’toria by Monte de Dios
Drie gelukkige lesers kon elkeen ‘n dubbel-BBP-kaartjie wen na die Proe’toria-fees by Monte de Dios in Pretoria op 5 en 6 Maart.
Luister: Janie Bay op fees ná verhoogdroogte
“Daar is ook vanjaar weer ʼn hele klomp vertonings bevestig, wat skoon vreemd voel ná die stilte van die twee jaar wat ons gehad het weens die pandemie. Ek is baie opgewonde daaroor.”
Luister: Nuweling-musikant slaggereed vir Proe’toria-verhoog
Sy stel haar sang- en kitaartalent ten toon op die Proe’toria-verhoog op Sondag 6 Maart.
Luister: Martin Bester neem Pta-musiekfees op horings
“Ná alles wat ons deurgemaak het, is die vraag ‘gaan jy die kans waag, gaan jy dit doen’, en die antwoord is ‘ja, uiteindelik weer’!”
Proe’toria: Waar kos en klank ontmoet
Saterdag 5 September is dit weer tyd vir verruklike geure en mooi klanke om te ontmoet. Feesgangers kan uitsien na Proe’toria by die Pretoria Botaniese Tuin waar van die land se voorste kunstenaars gaan optree en ʼn verskeidenheid unieke kosstalletjies jou gaan verlei.
Die Proe’toria-fees is om die draai!
Die vierde Proe’toria-fees is om die draai – bespreek jou kaartjies nou aanlyn.
Proe’toria: Beste kos, wyn en vermaak
Daar is nie ’n beter manier om die lente af te skop as met ’n uitstappie wat die hele gesin sal geniet nie.