“Nou in my veertigs is ek gereed om die stiller lewe te geniet. Ons is die grootste deel van die tyd by die huis saam met ons elf honde.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Projek Dina"
Veelsydige Louw het groot planne
Louw Venter, ook ’n uiters talentvolle skrywer en regisseur, is een van die gasspelers in die sesde episode van “Projek Dina”.
Tim Theron oor ‘blye Dina-reünie’
Vir Tim Theron, wat die rol van Deon Visagie in ‘Projek Dina’ vertolk, was die maak van die tweede seisoen van dié reeks soos ʼn familiereünie.
Die ander kant van Hannes van Wyk
Ons ken hom as die gemoedelike aanbieder van programme soos ‘Kwêla’ en ‘Hannes aan huis’ en as akteur in reekse en flieks soos ‘Die Boekklub’, maar in die tweede episode van ‘Projek Dina’ is dit ’n heel ander Hannes wat kop uitsteek.
Soektog na ‘Dina’ gaan voort op kykNET
Dit is twee jaar later en Ronel se ewige soeke na haar suster het steeds nie gekwyn nie, al dink haar gesin sy is uiteindelik besig om die trauma wat Dina se ontvoering veroorsaak het, te verwerk.
Henré Pretorius: Gesinsman weer terug op die kassie
Hy was jare lank agter die skerms in die televisiebedryf bedrywig as sakeman met sy eie vervaardigingsmaatskappy, maar het onlangs, tot sy aanhangers se groot vreugde, weer op die kassie in die uiters gewilde kykNET-dramareeks ‘Fynskrif’ verskyn.