Vyftig voornemende onderwysers pluk nou die vrugte van Solidariteit Helpende Hand se Projek Leerkrag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Projek Leerkrag"
Allegaartjie 2 – Program 159
‘n Kuiertjie by die digters, Manie en Luzette Jackson,’n opvolg oor Helpende Hand se Projek Leerkrag en Giep van Zyl-hulle wat Afrikaanse musiek bespreek – dis alles in vandag se Allegaartjie.
Allegaartjie 2 – Program 60
In hierdie Allegaartjie verduidelik Hans du Plessis waarom Karel Kielblock se boeke op jou ‘moet-lees’ lysie moet wees. Jaco Jacobs gee ons ʼn uitgewer se siening oor Afrikaanse kinder- en jeugboeke en ons vertel jou meer van Helpende Hand se Projek Leerkrag.