Twee mans is Sondag in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 13-jarige meisie doodgeskiet het in Protea Glen, Soweto.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Protea Glen"
Tienermeisie doodgeskiet
ʼn 13-jarige meisie is vroeg Saterdagoggend deur twee mans in Protea Glen in Soweto doodgeskiet.
Kêrel skiet glo meisie dood
ʼn Vrou is Sondag in Protea Glen in Soweto, Gauteng vermoedelik deur haar kêrel doodgeskiet.