“Dié besluit sal waarskynlik voor ’n kaggelvuur met ’n glas rooi wyn in die hand geneem word.”
Alles vir die sleutelwoord "Proteas"
Proteas sluit nagmerrie-toernooi met goeie wen af
Old Trafford-wen laat ondersteuners kopkrap oor hoe anders die toernooi kon uitgedraai het.
Tahir verdien beter as dít
Veertigjarige bybreekbouler enigste lig in ’n andersins pikdonker Protea-tonnel.
Dis neusie verby vir Proteas
Wêreldbeker ontaard in ’n nagmerrie vir Suid-Afrikaners.
Kevin Pietersen het ’n oplossing vir SA Krieket
“Maak SA Krieket weer sterk!”
Proteas: ‘Ons het ons beste gegee’
Du Plessis het bygevoeg die span sal aanhou veg en hul beste gee in die komende wedstryde.
Proteas kolf eerste in Birmingham
En die bal swaai op Edgbaston.
Kan die Proteas vir Nieu-Seeland troef?
“Ek dink nie hul middelorde kolwers is al genoeg in die toernooi getoets nie.”
Uiteindelik, Proteas wen weer!
“Ek is ’n baie verligte man.”
Nie een Protea onder top-10 kolwers, boulers
De Kock en Phehlukwayo vaar die beste onder die SA’ners.
Proteas sê nee vir AB wat in WB wou speel
AB de Villiers het homself op die vooraand van die finale spanaankondiging beskikbaar gestel om saam met die Proteas na Engeland te vlieg.
Proteas kort nou Job se geloof
Net Afghanistan vaar swakker as Suid-Afrikaners by Wêreldbeker.
Proteas se Wêreldbeker-wiele begin nou lelik afval
Indiese boulers neem vyf paaltjies binne 23 boulbeurte.
Beserings bly by Proteas spook
Ngidi ook vir meer as ’n week op die krukkelys.
Proteas móét verbeter
Faf: “Ons kolwers moet honderdtalle slaan, en nie vir 30/40 lopies uitgehaal word nie.”
Proteas moet aanbeweeg ná Engeland-loesing
Faf: “Jy gaan wedstryde speel waarin jou teenstanders net eenvoudig beter is as jy.”
Proteas jaag 312 vir oorwinning
Boulers neem belangrike paaltjies om gevaarlike Engelse in toom te hou.
Luister: Tweejarige ken hele Proteaspan – Phehlukwayo en al!
“Ek soek ’n wenk” – en dit rol tog te lekker van sy tong.
Proteas se kolwe hopelik nie ook kieries
Die Proteas het die tweede oudste span in vanjaar se Wêreldbeker-kriekettoernooi.
Wie gaan saam met De Kock die kolfwerk open?
Lyk of Amla die binnebaan het.