Die Proteas het dié week in Kaapstad byeengekom en het as spanbou-aktiwiteit ’n staptog op Tafelberg aangepak.
Alles vir die sleutelwoord "Proteas"
Gibson se moeilike taak
Protea-breier moet doen wat geen ander afrigter voor hom nog kon vermag nie.
Moet Markram Wêreldbeker toe gaan?
“Natuurlik,” sê Jacques Rudolph. En daar is baie wat saam met dié oud-Protea stem.
Sou Ingram onder die room van die Wêreldbeker-kolwers kon tel?
Die voormalige Proteakolwer maak deesdae amok in verskeie blitstoernooie.
Proteas wen mik-en-moker-reeks
Die Proteas het vandag op die Wanderers die T20-reeks 3 – 0 teen Sri Lanka gewen.
Proteas wen reeks op SuperSport Park
Van der Dussen, Hendricks en Morris skitter in Centurion.
Proteas slaag drukkoker-toets in Kaapstad
Daar ís kere dat die Proteas nie aan hul drukkoker-doepa verstik het nie.
Maak Proteas te veel op Quinton, Faf staat?
“Ons kan nie bekostig om ’n middelmatige kolflys te hê en dan op een of twee kolwers staat te maak om al die lopies by die Wêreldbeker te kry nie.”
Nortje neem twee
Vier vinnige paaltjies het op St George’s Park gekantel.
Driemanskap keer terug vir laaste wedstryde
Aiden Markram, Hashim Amla en JP Duminy is terug in die Protea-groep vir die laaste twee wedstryde teen Sri Lanka.
Proteas wen derde eendagwedstryd in Durban
Duckworth en Lewis was vir ’n slag aan die Proteas se kant toe hulle vir Sri Lanka met 71 lopies in Durban getroef het.
Proteas sal weer wil beïndruk
Die Proteas sal nog ’n sterk vertoning op SuperSport Park wil lewer.
Du Plessis laat sy kolf die praatwerk doen
Proteas wen eerste kitswedstryd op ’n oortuigende wyse in Johannesburg.
Olivier verlore vir SA-krieket
“Dit was een van die moeilikste besluite van my lewe.”
Olivier onder top-20 boulers
Een ligpunt ná afloop van die Sri Lanka-fiasko is dat Duanne Olivier onder die top-20 toetsboulers tel.
Faf gee kolwers die skuld
“Dit is die mees teleurstellende reeksnederlaag van my loopbaan.”
Sri Lanka verrinneweer futlose Proteas
Sri Lanka het vandag die eerste span uit Asië geword om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen.
Pleidooi om beter kolfwerk val op dowe ore
Proteas was 15/3 in die eerste beurt op St. George’s Park.
Gibson soek ’n beter kolfvertoning
Die Protea-breier het ’n pleidooi gelewer vir ’n beter kolfvertoning in die tweede toets teen Sri Lanka.
Stertkantkolwers sorg vir Sri Lanka-sege
Sri Lanka het met ’n merkwaardige laaste paaltjie vennootskap op Kingsmead die wa deur die drif getrek.