Die Proteas het drie paaltjies binne ’n halfuur op dag een van die eerste toets teen Sri Lanka verloor.
Alles vir die sleutelwoord "Proteas"
Proteas: Sal ’n draaier sy kans kry?
Die Proteas speel môre toetskrieket teen Sri Lanka in Durban. En met dié dat die besoekers laas ’n loesing in Asië uitgedeel het, sal die tuisspan oorgehaal wees om die bordjies te verhang.
Pollock meen Proteas kan WB wen
“Die wêreldbeker is soos die Olimpiese Spele van krieket.”
Ses, sewe … Proteas het T20-léwe!
Die Proteas speel vanaand in die laaste T20-kragmeting teen Pakistan. Hoewel hulle reeds die reeks beklink het, sal hulle skoonskip teen die besoekers wil maak.
AB en Rilee maak amok in Bangladesj
Die krieketwêreldbeker is om die draai en twee van die Proteas se oudsterre, AB de Villiers en Rilee Rossouw, is besig om die lang steel behoorlik in Bangladesj in te lê.
Proteas wys staal in mini-finaal
Dit was dalk meer klinies as flambojant, maar die Suid-Afrikaanse krieketspan het gister op Nuweland die eendagreeks teen Pakistan met sewe paaltjies beklink.
Proteas sal drukkoker moet kan hanteer
Dis maak of breek vir die Proteas teen Pakistan in vanmiddag se finale eendagwedstryd op Nuweland.
Pakistan laat Proteas pienk bloos
Die Proteas het hul eerste Pienkdag-wedstryd tot dusver op die Wanderers verloor, ná Pakistan gesorg het dat Faf du Plessis se span oor hul pienk veters gestruikel het.
Faf: ‘Ons het hom vergewe’
“In Suid-Afrika moet jy versigtig wees wat jy sê … ons is egter seker hy het nie die aanmerking só bedoel nie.”
Rassie en Andile speel met pure Protea passie
Op 80/5 het twee onervare Proteaspelers die kastaiings teen Pakistan uit die vuur gekrap.
Kagiso in wêreldtoetsspan
Kagiso Rabada is die enigste Suid-Afrikaner wat deur die Internasionale Krieketraad se keurkomitee in hul wêreldtoetsspan vir 2018 ingesluit is.
Spar Proteas blom in Liverpool
“Die Proteanetbalspan maak stelselmatig geskiedenis.”
Skilpad-Proteas moet haastiger wees in Durban
Die Proteas het Saterdag die eerste eendagwedstryd teen Pakistan verloor bloot omdat hulle te stadig gekolf het. In Durban sal hulle moet begin om die spoedlepel bietjie harder in te trap indien hulle ’n faktor in vanjaar se Wêreldbekertoernooi wil wees.
Proteas pak Pakistan in Port Elizabeth
Die eendagreeks tussen die Proteas en Pakistan begin môre in Port Elizabeth. Ja, dit is ’n wêreldbekerjaar, maar die tuisspan sal ook dié reeks oortuigend wil wen.
Olivier en De Kock verneder Pakistan
Die Proteas het die derde en laaste toets teen Pakistan op die Wanderers met 107 lopies gewen. Duanne Olivier en Quinton de Kock was die tuisspan se groot helde.
De Kock deel Pak-slae uit
Enige kans wat Pakistan gestaan het om die derde toets op die Wanderers teen die Proteas te wen, is waarskynlik deur Quinton de Kock se pragbeurt in die wiele gery.
’n Faf-lose derde toets
Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Faf du Plessis, is vir een wedstryd geskors en met 20% van sy wedstrydgeld beboet ná die Proteas gestraf is omdat hulle hul boulbeurte te stadig op Nuweland afgestuur het.
Vurige Steyn wil Pakistan-paaltjies jag
“Dale is slaggereed vir die Pakistani’s. Hy lyk fiks en uitgehonger.”
Rekordbreker kyk terug na krieketloopbaan van 20 jaar
“Ek is ’n Christen en glo dat alle dinge met ’n rede gebeur. En om vir die Proteas te speel was heel moontlik net nie vir my beskore nie.”
Krieket: SA behou wenmomentum teen Australië
Faf du Plessis het die beste met die kolf gevaar en 27 lopies bygedra. Quinton de Kock het 22 lopies aangeteken.