Die vakbond Solidariteit het die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Riah Piyega, versoek om te verklaar waarom die minimum akademiese vereiste vir die pos van provinsiale hoof van die polisie se misdaadintelligensie-afdeling net ’n matrieksertifikaat is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "provinsiale"
Nuuskommentaar: WWW – Wragtig Wild Weggee
Al dra ‘n aap ‘n goue ring… Al betaal die belastingbetalers R40 miljoen vir ‘n provinsiale webwerf…