Tanya Venter, ʼn 16-jarige meisie van Ermelo in Mpumalanga, word sedert 28 September vermis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "PSARU"
Vermiste Potch-tiener gevind
Charmaine Roselyn Hendriks, ʼn 16-jarige leerling aan Potchefstroom Hoër Meisieskool, wat sedert Maandag vermis was, is Donderdag opgespoor.