Die staat het versuim om die kwesbaarste lede van die samelewing te beskerm en het ʼn aktiewe rol in 144 psigiatriese pasiënte se dood gespeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "psigiatriese pasiënte"
Onbetaalde werkers oorstroom hospitaalvleuel
Opknappingswerk aan die psigiatriese vleuel van ‘n hospitaal in Johannesburg is wéér uitgestel.
Esidimeni-tragedie: Families en pasiënte sal vergoeding ontvang
Die duisende psigiatriese pasiënte en hul families wat deur die Esidimeni-tragedie geraak is, sal binnekort aan ʼn arbitrasieproses kan deelneem waardeur hulle vergoeding sal ontvang vir die verliese wat hulle gely het.
Verskeie NRO’s gesluit ná sterftes, dodetal styg
Soveel as 22 van die 27 nieregeringsorganisasies (NRO’s) wat psigiatriese pasiënte gehuisves het nadat die Gautengse gesondheidsdepartement sy kontrak met Life Health Esidimeni beëindig het, gaan gesluit word na aanleiding van die dood van minstens 94 psigiatriese pasiënte.
Gauteng-gesondheidshoof geskors
Dr. Barney Selebano, die hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement, is met onmiddellike inwerkingtreding geskors na aanleiding van die dood van minstens 94 psigiatriese pasiënte in die departement se sorg.
Klasaksiegeding kom ná sterftes van psigiatriese pasiënte
“Ons wil ’n stem aan hierdie 94 slagoffers gee. Hul sterftes het ’n baken geword van ’n staat wat sy pligte versuim.”
Nog ʼn psigiatriese pasiënt sterf
Nog ʼn pasiënt wat van die Life Esidimeni- psigiatriese hospitaal na ʼn gesondheidsorgfasiliteit van ʼn nieregeringsorganisasie (NRO) oorgeplaas is, is dood.
‘Dood van psigiatriese pasiënte was voorkombaar’
Solidariteit Helpende Hand meen die meeste van die 36 psigiatriese pasiënte wat oor die afgelope vier maande in Gauteng gesterf het, se dood was voorkombaar.