Of ons nou daarvan bewus is of nie, traumatiese ervarings kan ʼn mens se alledaagse lewe, gedrag en besluite beïnvloed. Sielkundiges benadruk dat ʼn mens nie die gevolge van trauma moet onderskat nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "PTSV"
Hond red man met PTSV van selfdood
Weens posttraumatiese stresversteuring kon die fotograaf Johan Hatting vir ses jaar lank nie werk nie. Was dit nie vir sy getroue hond Kodak wat hy gered het nie, het hy waarskynlik al selfdood gepleeg.