Wat sou Barberton nie wou gee nie om in sy 120ste jaar die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) se Laeveldse Burgemeestersliga te wen?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pumasliga"
Pumas-ligas: verskeie sleutelstryde besleg
Mpumalanga se rugby is Saterdag bedrywig wanneer verskeie deurslaggewende botsings afgehandel word.
MRU-liga: Van der Merwe sit tier in Sasol-tenk
Sasol van Secunda het Saterdag ʼn paar groot oorwinnings in die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) se ligas behaal.
Pumasliga: donderbui keer nie vyftigtal
ʼn Wedstryd in die Pumas se Hoëveldse Burgemeestersliga is weens ʼn donderbui vroeg gestaak, maar dit kon nie die wenspan van ʼn vyftigtal weerhou nie.
Strawwe stryd in Mpumalanga te wagte
Die deelnemers aan die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) se Burgermeestersliga spook nog om ʼn pikorde te vestig en ʼn klompie strawwe kragmetings kan Saterdag verwag word.
Pumas-klubrugby sterker; nog planne kom
Maatreëls wat die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) vanjaar ingestel het om klubrugby in sy gebied te verbeter, het deels geslaag en voortgesette vernuwing kan aanstaande seisoen verwag word.
Pumasliga: Standerton buit Burgemeestersbeker
Standerton, die Pumas se Hoëveldse kampioen, het Saterdag die kroon op `n uiters suksesvolle seisoen gespan toe hy die bond se Burgemeestersbeker gebuit het.
Pumasliga: Standerton ryg die bekers in
Standerton Dekalb is besig om die bekers in te ryg in die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) se ligas.
Pumasliga: Premierreeks slaan bollemakiesie
In `n haas ongelooflike ommekeer sedert verlede jaar het die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) se Premierliga (verlede jaar die Superliga) as ‘t ware bollemakiesie geslaan.
Pumasliga: Hurricanes, Hazyview wen oortuigend
Hurricanes van Middelburg en Hazyview het Saterdag hul onderskeie wedstryde in die Pumasligas oortuigend gewen.
Pumasliga: Hazyview loop Barberton kaf
Hazyview het Barberton Saterdag kafgeloop in die Mpumalanga-rugbyunie se Ehlanzeni-burgemeestersreserweliga.
Pumasliga: Hazyview-vleuel druk vier keer
`n Vleuel van Hazyview het Saterdag vier drieë vir sy span teen Nelspruit in Ehlanzeni se burgemeestersreserweliga gedruk.
Pumasliga: Hazyview verrineweer Barberton
Hazyview het Barberton Saterdag 99-5 in die Elhanzeni-burgemeestersliga in Mpumalanga geklop nadat hy rustyd reeds 45-0 voor was.
Pumasliga: oudkampioen klop opvolger net-net
Die vorige Mpumalanga-kampioen het sy opvolger Saterdag in `n spannende Premierliga-wedstryd met `n enkele punt geklop.
Pumasliga: Komati wen ‘een van beste stryde’
Komatipoort het een van die beste wedstryde tot dusver vanjaar in die Pumas se Burgemeestersliga (Gert Sibande) gewen toe hy Witrivier II Saterdag geklop het.