Die man wat na bewering Pietermaritzburg se hoofverkeersbeampte doodgeskiet het, het Dinsdag vlugtig in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pumla Dlamini-moord"
Man gee hom oor ná moord
Die man wat na bewering Pietermaritzburg se hoofverkeersbeampte doodgeskiet het, het hom Maandag aan die polisie oorgegee.
KZN-verkeersbeampte by werk doodgeskiet
Pietermaritzburg se hoofverkeersbeampte is Donderdagmiddag glo deur ʼn junior beampte doodgeskiet.