Veiligheid sal opgeskerp word dié naweek om te verseker dat die kiesersregistrasieproses glad verloop, het die nasionale polisie Vrydag gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "punte"
Kabinet versoek kiesers om te registreer
Die kabinet het Donderdag ʼn beroep op alle ongeregistreerde kiesers gedoen om die komende naweek by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) te registreer vir volgende jaar se verkiesing.