Die plaaswerker is doodgeskiet nadat hy na bewering ʼn trekker van sy werkgewer sonder toestemming geneem het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "PWJ Durant"
Trekker-skietery: Regering help met begrafnis
“Ons hulp is nie genoeg nie. Ons sou graag meer wou doen.”
‘Geïsoleerde voorvalle moenie vir politieke gewin uitgebuit word’
Geïsoleerde voorvalle van geweld moet met die nodige erns veroordeel word, maar behoort nie buite konteks vir die bevordering van politieke agendas uitgebuit te word nie.
Trekker-skietery: Verdagte is wel veiligheidswag
“Dit is noodsaaklik dat die korrekte feite oor hierdie voorval uitkom omdat daar nou baie gerugte versprei word wat glad nie waar is nie.”
Plaaswerker glo oor trekker doodgeskiet
Skokfoto’s is Maandag op sosiale media gedeel van die werker se bebloede liggaam wat bo-op die trekker lê.