Ek wonder hoe Quade Cooper in ʼn Nieu-Seelandse rugbytrui sou vaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Quade Cooper"
Beale volg lang lys Aussie kwajongens
Die Ausies het nou maar eenmaal meer probleme met hulle spelers se gedrag van die veld af as die meeste ander sportlande. Hierdie keer is dit die begaafde Kurtley Beale wat, soos Quade Cooper, Kurtley Beale, James O’Connor en Digby Ioane, uit ‘n toetsgroep gesmyt is.