Die R&B-sanger R Kelly is terug in die hof oor verdere aanklagte terwyl A$AP Rocky ook binnekort hof toe gaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "R Kelly"
R. Kelly tronk toe oor seksdade
Die “I Believe I Can Fly”-sanger is in September op nege aanklagte, waaronder rampokkery en sekshandel, skuldig bevind.
YouTube verwyder R Kelly se musiekkanale
Die platform het vantevore verskeie kanale verwyder ná skuldigbevindings deur die hof.
R Kelly skuldig bevind
Die R&B-sanger sal in Mei aanstaande jaar gevonnis word en kan die res van sy lewe agter tralies deurbring.