‘n Man is dood nadat sy motor teen ‘n boom gebots het op die R26 buite Ficksburg in die Vrystaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "R26"
Motorfietsryer sterf in Vrystaat
ʼn Motorfietsryer is Saterdag dood nadat hy naby Bethlehem in die Vrystaat vermoedelik beheer oor sy motorfiets verloor en verongeluk het.