Die berugte stuk pad op die R30 buite Allanridge in die rigting van Bothaville het al verskeie lewens geëis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "R30-pad"
Boere maak beswaar teen sluiting van R30-pad
Premier Sisi Ntombela se aankondiging verlede week dat die stuk pad finaal gesluit is sodat ʼn brug gebou kan word, is nie goed deur die boeregemeenskap ontvang nie, aangesien hulle nou van die silo’s en kerke afgesny is.
Berugte R30-pad finaal gesluit om brug te bou
“Die mees onlangse slagoffer het verlede week haar lewe verloor toe haar motor in die dam gesink het.”
Radelose boere versper Vrystaat-pad
“Die panne langs die pad is tot twee meter diep en die insittendes verdrink dan as hul voertuie in die water beland.”
Nie eens verlof kan polisieduiker stuit
Vir sers. Marius Geldenhuys is daar nie iets soos ‘van diens af’ wanneer iemand in vloedwater vasgekeer is nie.
Berugte R30 in Vrystaat gesluit
Dié berugte “pad van die dood” het sedert die begin van die jaar reeds die lewe van minstens 15 mense geëis. Die pad verspoel ook gereeld tydens die reënseisoen.
Watergraf op R30-pad eis nóg vier lewens
In die jongste voorval is ’n gesin dood nadat hul motor in die waterpan beland het.