Die departement het Woensdag gesê die herstelwerk gaan nagenoeg R12 miljoen kos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "R55-sinkgat"
R55-sinkgat sal miljoene kos om te herstel
Dit gaan miljoene rande kos om ʼn reusesinkgat wat op die besige R55 (Quaggaweg) in die weste van Pretoria ingeval het, te herstel.