Om ʼn lys van die “beste” films op te stel is amper net so moeilik as om ʼn gunsteling rolprent uit te sonder. Dié lys met plaaslike films is eerder ʼn herinnering aan die verskeidenheid van Suid-Afrikaanse rolprente wat vanjaar op die silwerdoek vertoon is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Racheltjie de Beer"
Wen: Racheltjie de Beer-verhaal nou ook leesstof vir oud en jonk
Vyf lesers staan elk die kans om óf ʼn kopie van Die verhaal van Racheltjie de Beer óf Die storie van Racheltjie de Beer (kinderboekuitgawe) te wen.
‘FroueVonds’: Daar is geen keer aan vroue wat inspireer
As ek aan ’n wyse vrou moet dink, is daar beslis ’n hele klomp van hulle. Een van daardie vroue in my lewe is beslis my ma. Sy is vir my ’n perfekte voorbeeld van ’n Spreuke 31-vrou.
Foto’s: Akteurs kuier by ‘Racheltjie de Beer’-première
Maroela Media het Donderdagaand die première van die langverwagte nuwe rolprent, Die verhaal van Racheltjie de Beer, aangebied.
Brett Michael Innes oor kleintyddrome, loopbaan en verhouding met Afrikaans
Brett Michael Innes is ʼn wêreldreisiger met Skots-Libanese wortels en ʼn liefde vir Afrikaanse stories. Hou ʼn mens in gedagte dat sy moedertaal Engels is dan word sy storie skielik baie aanlokliker.
Wen: Racheltjie se reis na die grootskerm
Kom saam bioskoop toe! Vyf lesers staan die kans om elkeen ʼn stel dubbelkaartjies na die Maroela Media se première van dié fliek in Pretoria te wen.
Rede waarom volksverhale soos Racheltjie de Beer gunstelinge bly
’n Nuwe rolprent wys Suid-Afrikaners weer waarom die storie van Racheltjie nog net so gewild is, want ’n storie soos hare wat handel oor gewone mense wat swaarkry oorwin het, verpersoonlik oortuigings, tradisies en waardes wat tydloos is.
Foto’s: Die reis van Racheltjie de Beer
“Dit was vir my ’n groot verantwoordelikheid en eer om hierdie geliefde volksvertelling van Racheltjie de Beer vir die rolprentskerm aan te pas.” skryf Matthys Boshoff, regisseur van Racheltjie de Beer. Maroela Media bied jou die geleentheid om saam met akteurs en uitgesoekte gaste die Pretoriase première van die langverwagte Racheltjie de Beer te kom kyk.
Eksklusiewe première vir Maroela Media-lesers
Kom saam bioskoop toe! Maroela Media bied jou die geleentheid om saam met ons die voorskou van die langverwagte “Racheltjie de Beer” te kom kyk.
Video: Lokprent van Racheltjie de Beer-rolprent bekendgestel
Maroela Media bied jou die geleentheid om saam met ons die première van die langverwagte “Racheltjie de Beer” te kom kyk. Dit gaan ʼn aand op die rooi tapyt wees wat jy nooit sal vergeet nie. Kyk die amptelike lokprent van “Die verhaal van Racheltjie de Beer” hier.