Die Radio Kalahari Orkes is Donderdagaand deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) by die Pierneefteater in Pretoria vereer met ’n FAK-Prestigetoekenning vir die uitnemende bevordering van Afrikaanse volksmusiek deur die liedjies van David de Lange.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Radio Kalahari Orkes"
Radio Kalahari Orkes terug met splinternuwe album
“Terwyl ons opneem, kom daar ʼn mamba deur die venster geseil, deur die kamer en weer uit by die deur! Ons het almal net daar verstar gesit en gekyk.”