“ʼn Klein bietjie ondersteuning deur ʼn groot klomp mense sal ons Christelike gemeenskapradiostasie in staat stel om sy goeie werk voort te sit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Radio"
Nog ʼn gewilde omroeper groet skielik Jacaranda FM
Dié nuus het talle luisteraars Dinsdag onkant gevang en volg kort nadat Rian van Heerden vroeër vandeesmaand aangekondig het dat hy ook die radiostasie op 30 Junie gaan verlaat.