“Ek het nog altyd gesê dat as sportliefhebbers my met ’n ander sportman wil vergelyk, sal ek dit verkies as hulle dit met Nadal doen – veral wat sy aggressie betref.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rafael Nadal"
Nóg ’n rekord vir Rafa
Daar is minder tennis in 2020 as in ander jare gespeel, maar Rafael Nadal verbeter steeds die een rekord na die ander.
Rustige Rafa trots op 1 000ste sege
“Dit beteken eintlik net dat ek ’n ou man is,” het hy ná die wedstryd geskerts.
Rublev: Nadal is die beste sportman ooit
“Wanneer hy wel verloor, is dit gewoonlik eers ná vyf stelle in ’n Grand Slam-wedstryd teen skitterende spelers. Ek weet van geen ander sportman wat psigies so sterk is nie.”
Federer wens sy vriend Rafa geluk
“Hy is ongetwyfeld my grootste teenstander en ek glo ons het mekaar deur die jare gedruk om beter spelers te word.”
Koning Nadal het g’n voete van klei
Kommentators het dit as die beste vertoning ooit op ’n kleibaan bestempel en hy het in die proses Roger Federer se Grand Slam-rekord geëwenaar.
Djokovic verloor weer humeur, maar dis Nadal wat klei trap
“Dit is maar hoe ek is. Natuurlik is ek nie perfek nie en ek probeer my bes om my frustrasies in toom te hou.”
Is Federer, Nadal of Djokovic die beste?
Mike Tyson en Ivan Lendl sê wie hul gunstelinge is.
Nadal voer onderhoude met Federer, Murray
Die Switserse tennisster praat oor die belangrikheid van roetine, veral met betrekking tot sy kinders in die afsonderingstydperk, terwyl Murray nuutgevonde respek vir onderwysers het.
Foto: Federer skenk sy Kaapse wedstrydraket aan Rafa
“Rafa, dankie vir jou volgehoue ondersteuning. Dit is altyd ’n voorreg.”
Federer, Nadal verbeter tennisrekord in Kaapstad
Danksy dié wedstryd is miljoene vir liefdadigheid ingesamel.
Foto’s: Federer is hier!
“Ek sien só uit na ’n ongelooflike aand in Kaapstad.”
Federer, Nadal: Lekker verrassing wag
Dis nog enkele dae voordat die tennissterre Roger Federer en Rafael Nadal mekaar pak in ’n vertoonwedstryd in Kaapstad.
Federer stuur boodskap vóór Kaapse draai
Nog net nege dae voor Federer en Nadal in Kaapstad kragte meet.
Federer, Nadal se Afrika-safari regstreeks op SuperSport
Daar is darem goeie nuus vir betaalkanaal-intekenaars wat nie kaartjies gekry het nie.
Nadal op Federer se spoor
Die Spaanse matador Rafael Nadal is nou binne trefafstand van die Switserse legende Roger Federer se rekordgetal van 20 Grand Slam-toernooioorwinnings.
Kaartjies vir Federer/Nadal se Kaapse draai amper te koop
“Ek gaan in my ma se geboorteland teen my kwaaiste teenstander en vriend, Rafael Nadal, speel.”
Federer, Nadal binnekort in Kaapstad in aksie
“Ek sien baie daarna uit – dankie Rafa!”
Gaan dit ’n Nadal/Djokovic-finaal wees?
Spanje se Rafael Nadal het gemaklik na die eindstryd van die Australiese Ope deurgedring en ’n watertandontmoeting met die wêreldnommereen is te wagte.
Anderson sit vir Mannarino ore aan
Kevin Anderson het vir die eerste keer sedert 2015 na die tweede ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy Frankryk se Adrian Mannarino geklop het.