“Ek sal ongelukkig nie in Madrid kan speel nie. Ek het nog nie volkome van die besering herstel nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Rafael Nadal"
Seer heup hou Rafa uit Monte Carlo
“Ek is nog steeds nie gereed om op die hoogste vlak van die sport mee te ding nie.”
Rafa is sy toptienplek kwyt
Die vorige keer dat Rafael Nadal nie onder die tien voorste tennisspelers ter wêreld getel het nie, was daar nog nie iets soos WhatsApp, Twitter of Instagram nie.
Nadal se titelverdedig-droom aan skerwe
Rafael Nadal het vandag in skoon stelle teen Mackenzie McDonald in die tweede ronde van die Australiese Ope vasgeval – sy swakste vertoning by ʼn Grand Slam-toernooi in sewe jaar.
Rafa erken senuwees knaag voor Aussie Ope
“Ja, ek voel natuurlik kwesbaar. Ek is meer as gewoonlik aan die verloorkant, maar ek glo dat ek altyd ʼn kans staan om ʼn wedstryd te wen.”
Spaanse armada hys die tennisseile
Carlos Alcaraz en Rafael Nadal is die eerste landgenote sedert die VSA se Pete Sampras en Michael Chang om die jaar in die eerste en tweede plek op die ATP-ranglys af te sluit.
Rafa kan nie wag vir 2023
“Ek gaan na die beste van my vermoë voorberei sodat ek sommer vanuit die staanspoor op ʼn goeie en mededingende vlak kan speel.”
Turyn-gordyn sak vir Rafa
Die 19-jarige Carlos Alcaraz is nou die jongste speler nóg om die jaar as die wêreldno. 1-speler op die ATP-ranglys af te sluit.
Jonges kan Novak, Rafael opdraande gee
Die kollig sal helder op die twee tennislegendes Novak Djokovic en Rafael Nadal skyn wanneer die ATP-jaareindtoernooi Sondag in Turyn in Italië begin.
Rafa opgewonde oor Turynse ATP-avontuur
“Dit is altyd baie goeie nuus om in die laaste toernooi van die jaar te speel. Dit beteken dat jy ʼn goeie seisoen agter die blad het.”
Talle Spanjaarde het oog op Rafa as hul baas
ʼn Opname wat deur meer as 5 000 Spaanse respondente voltooi is, het bevind dat Rafael Nadal talle van sy landgenote se eerste keuse is om die leisels in die kantooropset vas te vat.
Rafael Nadal word pa
Die baba is in ʼn privaat kliniek in Spanje gebore.
Kyk: Fratsongeluk stuit Rafa nie in sy spore
“Ek het aanvanklik gedink my neus is gebreek.”
Rafa kan weer no. 1 wees
“Ek het nie gedink so iets sal weer my pad langs kom nie.”
Besering hou Rafa uit Montreal
“Nadat ek met my dokter gesels het, het ons op ’n meer konserwatiewe benadering besluit en ek gaan eerder nog ’n paar dae wag voordat ek weer speel.”
Gras-ieus: Rafa maak litte los
Wimbledon het ’n kort video van Rafael Nadal gedeel waar hy op ’n grasbaan aan’t oefen is. Intussen het Naomi Osaka weens ’n achilleshiel-besering aan die toernooi onttrek.
Rafa kan Wimbledon wen, meen oom Toni
Rafael Nadal het gister op ’n grasbaan in Majorka geoefen en behoort teen die einde van die week ’n amptelike besluit oor sy Wimbledon-deelname te maak.
Rafa se Parys-rekord sal nie sommer verbeter word
“’n Talentvolle speler soos Carlos Alcaraz is nou 19 jaar oud. Indien hy gelyk met Nadal wil breek, sal hy elke liewe Franse Ope-toernooi moet wen totdat hy 33 jaar oud is.”
Nadal: Perfeksie op ’n kleibaan
Rafael Nadal het vanmiddag sy 14de titel op Roland-Garros gewen.
Zverev op krukke, Nadal deur na finaal
“Dit is baie hartseer. Hy speel tans ongelooflike tennis en ek weet dat hy binnekort ’n Grand Slam sal wen.”