Die stelsel was teen Maandagaand “laag maar stabiel” nadat algehele berging die naweek op minder as 30% gestaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rand Water"
Rand Water hof toe gesleep oor waterverminderings
“Die besluit om watervoorsiening te verminder het verreikende implikasies vir die geaffekteerde gemeenskappe, veral vir die kwesbaarstes.”
Dringende aanmaning aan Rand Water oor verminderde water
Rand Water dreig nou glo ook om watervoorsiening selfs verder te verminder tensy die agterstallige skuld – wat gesamentlik sowat R3 miljard beloop – vereffen word of betalingsooreenkomste nagekom word.
Rand Water-hoof se kop geëis
“Suid-Afrikaners moes aanpassings maak om sonder elektrisiteit te leef, en weens [die huidige regering se] tekortkominge, nou moontlik ook sonder water.”
Rand Water wys DA die deur: ‘Maak ’n afspraak’
Die DA het Woensdag tydens ’n onaangekondigde oorsigbesoek aan Rand Water nie verder as die voordeur gevorder nie, maar sê die afvaardiging het niks anders verwag nie.
Pos Rand Water se hoof, eis DA
“Weens die gebrek aan instandhouding en bestuur van sy waterstelsel het Rand Water reusewatertekorte in Gauteng veroorsaak wat sommige inwoners al vir meer as ʼn maand sonder water gelaat het.”
Stadig met die water, Johannesburgers
Rand Water sê hy kan nie hoë watervlakke in sy reservoirs handhaaf nie ten spyte daarvan dat sy primêre én sekondêre stasies tans teen maksimum kapasiteit werk.
30 uur lange wateronderbreking gebeur eers dán
Pretorianers gaan nie Rand Water se beplande 30 uur lange instandhoudingswerk vryspring nie.
Rand Water stel instandhoudingswerk in Pretoria uit
Rand Water het intussen besluit om die beplande instandhoudingswerk wat duisende Pretorianers einde volgende week vir 30 uur sonder water sou laat, voorlopig te kanselleer.
Dié Pretorianers binnekort vir 30 uur sonder water
Duisende inwoners in en om Tshwane sal einde volgende week vir 30 uur aaneen sonder water moet klaarkom terwyl Rand Water beplande instandhoudingswerk doen. Dié buurte word geraak:
Lug in pype los Johannesburg weer sonder water
Rand Water sê omdat die waterstelsel byna drie dae leeg was, is dit “waarskynlik dat daar lug in die pype is”.
Rand Water se dae lange instandhouding nou klaar
Hoewel die water stelselmatig weer deur inwoners van Johannesburg se pype gaan vloei, kan Krugersdorp dalk vir nog ʼn paar dae sonder water sit.
Groot fout by Rand Water, sê burgemeester
Cilliers Brink, burgemeester van Tshwane, sê die herhaalde wateronderbrekings in die stad is ’n aanduiding dat daar groot fout by Rand Water is. Die stad…
Is daar iets in die drinkwater by Rand Water?
Dit is nie onmoontlik nie dat Rand Water (in effektief ʼn ANC-regeringsinstansie) die metro Tshwane (nou beheer deur ʼn DA-geleide koalisie) se watervoorsiening vertraag om dié metro polities in ʼn swak lig te stel.
Kragonderbreking kan weer tot waterprobleme in Gauteng lei
“Eskom-tegnici is steeds besig om te bepaal waar die fout lê en daar is dus ongelukkig nie enige teken wanneer die probleem opgelos gaan wees nie.”
DA wys vinger na Rand Water oor waterkrisis
Gautengers het al wéér beperkte toegang tot water en die DA sê dit is weens Rand Water se “onbekwaamheid”.
Water skaarser as krag in Pta
Waterlekkasies, beurtkrag en leë reservoirs kry skynbaar die skuld dat sommige dele van Tshwane nou al tien dae lank sonder water is.
Pta dalk gou sonder krag én water
“Ons waterbehandelingswerke en pompstasies het elektrisiteit nodig om te werk.”
DA na MRK oor Gauteng se water
Die opposisieparty sê Rand Water skend Gautengers se basiese menseregte deur waterbeperkings in te stel.
Dié inwoners moet veral water spaar
Volgens die Tshwane-metro maak fase 4-beurtkrag dit boonop moeilik om water uit die reservoirs te pomp en kan die beskikbaarheid van water dus verder afneem.