Stry saam met my deur vir my te bid. (Romeine 15:30)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Random Struik"
[Luister] Boek bekyk die onbekende Van Gogh se lewe
Min mense weet besef dat Vincent van Gogh ʼn broer, Cornelis, gehad het wat in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Die historikus Chris Schoeman volg dié merkwaardige jongman se spoor deur die land in sy jongste boek, Die onbekende Van Gogh.