Die aankondiging dat ʼn voormalige politieke joernalis in die ministerie van finansies aangestel is, het Woensdag groot reaksie uitgelok.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ranjeni Munusamy"
Verslaggewer op ‘spesiale verlof’ ná aantygings by Zondo-kommissie
Die senior joernalis Ranjeni Munusamy is deur die Tiso Blackstar Group op spesiale verlof geplaas ná aantygings teen haar by die Zondo-kommissie van Ondersoek na staatskaping aan die lig gekom het.