Eers Novak Djokovic en nou ook Rafael Nadal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Raphael Nadal"
Nadal veg vir vyf stelle om die eindstryd te haal
Rafael Nadal is na amper vyf uur en vyf stelle se uitstekende tennis weer in die eindstryd van ʼn Grand Slam. Hy het Grigor Dimitrov 6-3, 5-7 7-6, 6-7 en 6-4 in ʼn verbete stryd wat die skare vasgenael gehou het, geklop.