My vermoede is dat daar ʼn dubbele standaard heers: Daar is meer as genoeg Facebook-rassiste van ander rasse wat nie die seweuur nuus haal nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rasissme"
Nuuskommentaar: Rassisme en verheerliking van apartheid strafbaar?
Die vinnigste manier om die kwessie te laat ontspoor is om te maak asof die euwel van rassisme slegs ’n wit teenoor swart verskynsel is, want so ’n houding is self grondig rassisties.