Die burgerregtegroep AfriForum sê hy gaan die bevinding van die Menseregtekommissie (MRK) dat EFF-leier Julius Malema se uitsprake teen wit mense nie op haatspraak neerkom nie in die hof betwis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rassisties"
Agt stellings wat mense dalk kwaad maak, maar nie rassisties kan wees nie
Daar is dus nie reuse-onenigheid onder die meeste Suid-Afrikaners nie. Ons kom op voetsoolvlak redelik goed oor die weg. Dit is slegs in die gedagtes van die politieke elite en hul na-apers in die media waar daar groot verdeeldheid in die land is.
Rassistiese gedrag in die nasionale vergadering moet aangespreek word
By verskeie geleenthede die afgelope week is uitlatings gemaak deur verskeie lede van die nasionale vergadering wat slegs as blatante rassisme beskryf kan word, skryf Ernst Roets.
Video: Lugredery sal “rassistiese” advertensie wysig
ʼn Lugredery in Japan het Dinsdag gesê hy sal ʼn televisie-advertensie wysig nadat die maatskappy van rassisme en stereotipering van witmense beskuldig is. Die advertensie volg onderaan die berig.
DA-raadslid glo oor rassistiese e-pos geskors
‘n DA-raadslid in die Oos-Kaap is geskors nadat hy glo ‘n rassistiese e-pos aangestuur het.