Die houer van die Junior Murraybeker moes Saterdag nie net Durban Mets in die KwaZulu-Natalse Eerste Liga (Suid) baasraak nie, maar ook `n swaar douneerslag wat hanteerwerk bemoeilik het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rawbeker"
KZN-liga: groter fiksheid laat Mtubatuba wen
Groter fiksheid het Mtubatuba Vrydag in staat gestel om Empangeni in die eerste ronde van die Zoeloelandse Subunie se reeks om die Stewartskild te klop.