My hart breek oor prof. T.T., so geliefd onder so baie mense, en nie net oor sy poësie nie… skryf Susan Lombaard.
Alles vir die sleutelwoord "Redakteursbrief"
Redakteursbrief: Oor veiligheid, flieks en Fees van die Ongenooides
Ons gesels oor die vreemdheid daarvan dat ʼn mens deesdae, selfs in die plekke waarheen jy ontvlug om van die werklikheid te ontkom, nie meer veilig is nie… skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Jou klein oorwinnings is werd om gevier te word
Vier die klein oorwinnings in jou lewe – dis die moeite werd, skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Is vroue beter bestuurders as mans?
ʼn Studie wat onlangs deur die navorsingsmaatskappy Gallup gedoen is, het interessante bevindings oor vroue as bestuurders aan die lig gebring.
Redakteursbrief: ʼn Ode aan moeë onderwysers
Ek weet ʼn ode behoort baie meer digterlik en musikaal te wees as my weeklikse redakteursbrief, maar dit voel tog vir my “huldeblyk” of “woord van dank” is nie dramaties genoeg om te sê wat ek vandag wil sê nie. Want gebore onderwysers verdien om besing te word…
Redakteursbrief: ‘Ouboet, hier gedra jy vir jou’
Buiten al die saam kopkrap en dink oor moontlike oplossings by die haatspraakwerkswinkel, was dit vir ons as Maroela ʼn goeie oefening om ʼn bietjie te gaan sit en mooi te dink oor die redes waarom ons soms jou kommentaar verwyder, en soms nie. Want die verskil tussen ʼn toegelate kommentaar en een wat verwyder is, is soms bitter klein, skryf Susan Lombaard in haar redakteursbrief aan jou.
Redakteursbrief: Aprilgekstories en profetiese joernaliste
“Dis nie die eerste keer dat ʼn Aprilgek-grappie wat op Maroela Media gemaak word, realiseer nie…” skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Hier om te bly
Susan Lombaard se redakteursbrief – spesiaal vir jou.
Redakteursbrief: Veels geluk, Afrikaans!
Susan Lombaard vier haar moedertaal, Afrikaans.
Redakteursbrief: Oor nuwe tekkies en warm stembande
Iets vir elkeen om te leer uit ‘n agtjarige se gesindheid.
Redakteursbrief: Durban, Centurion, Adelaide: ‘Mens se mense bly jou mense’
Om ‘n ontbyttafel ontdek sy, “Jou mense bly jou mense, waar jy jou ook al in die wêreld bevind”. Lees Susan Lombaard se redakteursbrief aan jou.
Redakteursbrief: Vier Paasfees voluit
Vier vanjaar met oorgawe Paasfees, want dis wat jy doen as jy lief is vir Iemand, skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Ouderdom is ‘n sierlike kroon
‘n Samelewing kan kwalik sonder die wysheid van sy bejaardes bestaan. Susan Lombaard dra dus dié storie op aan elkeen van Maroela se ouer lesers.
Redakteursbrief: Wyshede (en snaakshede) uit die mond van die suigeling
Soms laat kinders reg geskied aan Salomo se mening oor die waarheid wat uit die mond van die suigeling kom…
Redakteursbrief: ‘n Mens agter elke CV
Dis moeilik om uit iemand se CV te bepaal wie hulle werklik is, maar soms lees mens iets tussen die reëls raak…
Redakteursbrief: Wanneer helde val/faal
Mens besef eers werklik hoe feilbaar ‘n held kan wees sodra hy skeeftrap (letterlik én figuurlik!), skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Maroela se lesers sit sewe Loftusse vol – en dis die etiese waarheid
Ons het wortel geskiet in ʼn tyd toe tradisionele media met die uitdagende oorgang na digitale media gekonfronteer is, en toe digitale media moes begin soek na ʼn volhoubare besigheidsmodel, skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Oor blou kuite en stomp knipmesse
Susan Lombaard gesels oor blou kuite en stomp knipmesse in haar redakteursbrief.
Redakteursbrief: ʼn Ratelende Karookas vol Kersfeesskatte
Mag jy hierdie Kersfees by jou geliefdes geskenke ontvang wat jy vir altyd in jou hart se vertoonkas kan bêre. En mag jy nooit van die grootste Geskenk vergeet nie, skryf Susan Lombaard.
Redakteursbrief: Goeie nuus: Maar is dit nuus?
Maroela Media fokus vandeesweek op goeienuus-stories. Maar lees mense nog goeie nuus? Kyk bietjie wat skryf Susan Lombaard.