Suid-Afrika, die verdedigende kampioen in Wêreldrugby se sewesreeks, het Sondagmiddag in Parys verreweg hul beste vertoning van die toernooi gelewer en vir Engeland in die eindstryd geklop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "reekstitel"
Blitsbokke se sukses nie heeltemal in hul eie hande nie
Die werklikheid is maklik: Die Blitsbokke se kanse om hul reekstitel in Wêreldrugby se sewesreeks te behou, is nie meer heeltemal in hul eie hande nie.