Volgens die navorsers sal Suid-Afrika na verwagting warmer word en dus meer geneig wees om droogtes te ondervind. Dit beteken egter nie dat die risiko van erge storms – tropiese siklone en intense donderstorms ingesluit – nie moontlik is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "reën"
Nat herfs op hande
ʼn Akademikus sê die afgelope paar weke se swaar reën kan aan ʼn kombinasie van faktore toegeskryf word.
‘Planttyd loop uit’ weens te veel reën
Vrystaatse boere kon tot dusver bitter min plant en dit wat reeds geplant is, versuip nou.
Bethlehem herstel steeds ná vloedwaters
“Dit gaan swaar hier omdat soveel ondernemings nie sonder water met hul bedrywighede kan voortgaan nie. Dieselfde geld vir hospitale en versorgingseenhede.”
Kyk: Oorstromings toe reën uitsak in Pretoria
Die Stad Tshwane se nooddienste het ’n besige oggend agter die blad.
Kyk: Sangduo Reën wil positiwiteit met nuwe album saai
Die duo se splinternuwe album Weer is nou op alle groot stromingsdienste beskikbaar en bevat ʼn treffer met ʼn gewilde Afrikaanse sanger.
Nuwe lid vir sangduo Reën
“Dit is bittersoet,” sê René in ʼn onderhoud met Maroela Media.
Eerste somerreën op pad
“Die reën sal oor meeste dele van die land vir net ʼn paar dae duur, maar die moontlikheid bestaan dat dit eers teen einde volgende week sal opklaar.”
Koue, sneeu weer op pad
Temperature sal na verwagting vandeesweek weer skerp daal, wat moontlik tot sneeu sal lei.
Reën sak uit in Mpumalanga, KZN
Dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal kan in die volgende week nóg koue en reën verwag.
Foto’s: Inwoners van Kalahari-dorp spoel amper weg
“Dit is die eerste keer sedert 1988 wat die Gamagara-rivier loop.”
Foto’s: Woestynlelies blom weer op Sandhof
“Die gevoel om hierdie pan blomme in die middel van die ongenaakbare vlaktes van Maltahöhe te beleef, is baie naby aan hoe dit moet voel om ‘n wonderwerk te sien. Geen mens kan onaangeraak daar weggaan nie.”
Namibiese damvlakke styg steeds, Neckartal-dam loop oor
Die dam is Sondag en Dinsdag oopgestel vir besoekers om dié besonderse gebeurtenis te beleef.
Damme vol, sluise in Namibië oopgemaak
Namibia Wildlife Resorts (NWR) het Dinsdag gesê die swaar reën het blitsvloede in die riviere veroorsaak wat hewige skade aan die oord en kampterrein veroorsaak het.
Foto’s: Trane, dankbaarheid na hemel se sluise oor Namibië oopgaan
“Die mense se gevoel van dankbaarheid is oorweldigend. Daar is mense in gedeeltes van die land wat tien jaar laas reën gesien het.”
Talle in Noord-Kaap oorstelp ná sluise van hemel oopgaan
“Niemand van ons veg alleen teen die droogte nie. Droogte raak die siel van ʼn gemeenskap. Droogte is meer as ʼn tekort aan reën, dit mergel liggaam, siel en gees uit. Droogte bind ʼn gemeenskap in swaarkry saam.”
Kaapse damvlakke daal steeds
Kaapse damvlakke daal steeds en het die afgelope week met 1,7% gedaal tot 62,6%.
Damvlakke in Kaapstad daal
Reën word wel vir ander dele van die land verwag.
Boere positief ná goeie reën
Dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap het in twee weke meer as 90 mm reën gehad.
Damvlakke styg, Oos-Kaap steeds droog
Damvlakke is tans gemiddeld 2% hoër in vergelyking met verlede jaar.