Die toename in ernstige en gewelddadige misdaad in Suid-Afrika bewys dat die regering se benadering tot misdaad nie werk nie, het die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS) Donderdag gesê.
Alles vir die sleutelwoord "regering"
SA-regering versoek inligting van Facebook en Google
Die Suid-Afrikaanse regering het oor die afgelope jaar glo 14 aansoeke by Facebook en drie aansoeke by Google ingedien om inligting oor sekere gebruikers te bekom,
AfriForum ondersoek Vrystaat se R120 miljoen-webwerf
AfriForum gaan die Vrystaat-regering se opspraakwekkende webwerftender van miljoene rande deur ʼn onafhanklike kenner laat ondersoek.
Hoe nodig is regerings?
Moet gemeenskappe nie eerder self met mekaar skakel en handel dryf sonder die hindernis van regerings en grense nie? James Kemp bekyk hierdie kwessie in sy nuutste rubriek op die Groot Debat.
Ilse Salzwedel se ope brief aan pres. Zuma
Ilse Salzwedel rig ‘n ope brief aan pres. Jacob Zuma ná ‘n skooldogter reeds drie keer verkrag is.
Die minister ken nie haar Calvyn nie, maar ken ons hom?
Wanneer minister Xingwana wanpersepsies het oor die ‘Calvinistiese godsdiens’, dan moet dit óns bring tot selfondersoek. Ons is immers diegene wat veronderstel is om die ‘Calvinistiese godsdiens’, die gereformeerde leer, uit te leef.
Nuuskommentaar: Vreetsame soustrein
Terwyl die wêreld gister Internasionale dag vir die Uitwissing van Armoede gevier het, het die bedrag geld wat die Suid-Afrikaanse regering glo jaarliks aan spyseniering spandeer – R5 miljard – opslae gemaak.
“Kla munisipale bestuurders krimineel vir wanbestuur van finansies aan” – AfriForum
AfriForum het aan sy landswye netwerk van takke pro forma beëdigde verklarings en riglyne gestuur wat gemeenskappe kan gebruik om kriminele klagtes teen ʼn munisipale bestuurder te lê indien hy/sy finansiële bestuurswetgewing oortree.