Die vier verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle die Pretoriase polisieman kapt. Kenneth Poortman vermoor het, is hul prokureur kwyt omdat hulle glo nie sy dienste kon bekostig nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "regshulp"
Sukkel jy met onderhoud?
Jackie het deurgedruk, maar ander applikante gee moed op. Indien die respondent onderhoud weerhou om die versorgende ouer te “straf”, kry die kinders die swaarste.
Regshulp vir e-tol-oortreder grens aan aanhitsing
Die aanbod van die regsfirma Finlay en Niemeyer om die eerste motoris gratis te help wat by hulle aanklop om hulp nadat die persoon aangekla is indien hy nie vir die e-tolstelsel betaal het nie, grens glo aan aanhitsing, het Sake24 Dinsdag berig.
Gratis regshulp aan e-tol-oortreder
Die regsfirma Finlay en Niemeyer het Maandag aangebied om die eerste motoris wat by hulle aanklop om hulp nadat die persoon aangekla is indien hy nie vir die e-tolstelsel betaal het nie, gratis te verdedig as ʼn toetsgeval.
Mandela-regshulp word verdedig
Rhodes-universiteit het sy besluit verdedig om regshulp te verleen aan die Mandela-familie vir hul saak teen Mandla Mandela, het The Star Woensdag berig.