Die regterlike dienskommissie (RDK) het by pres. Cyril Ramaphosa aanbeveel dat hy regter Mushtak Parker van die Wes-Kaapse hooggeregshof uit sy amp skors hangende ʼn ondersoek na twee gevalle van beweerde wangedrag deur ʼn tribunaal van die kommissie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "regterlike dienskommissie"
Ramaphosa aangeraai om twee regters te skors
Die regterlike dienskommissie (RDK) het pres. Cyril Ramaphosa aangeraai om twee hooggeregshofregters te skors.
Só lyk ondersoekproses na Wes-Kaapse regter
Die heen-en-weer-beskuldigings tussen die regters duur nou al ʼn geruime tyd.