Die Turkse polisie het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur nadat ʼn man, wat glo soos Kersvader aangetrek was, minstens 39 mense in die vroeë oggendure in ʼn nagklub in Istanboel doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Reina-nagklub"
‘Kersvader’ skiet 39 dood in Istanbul-nagklub
Minstens 39 mense is dood en 69 beseer in ʼn aanval in die vroeë oggendure op ʼn nagklub in Istanboel in Turkye.