Reiner le Roux (3), wat voorverlede week van sy pa se bakkie in Mosambiek geval en verlede week aan ’n hartaanval dood is, word Maandag ter ruste gelê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Reiner le Roux"
Driejarige sterf na hy van pa se bakkie val
Reiner le Roux (3) is vroeg vanoggend oorlede nadat hy verlede Maandag in Mosambiek van sy pa se bakkie geval en op sy kop beland het.