Karel Schoeman was bekend vir reisverhale wat uit sy eie ervarings geskryf is. Het jy geweet dat hy in verskillende dele van Europa gewoon het en onder meer as verpleër in Glasgow, Skotland, gewerk het? Lees meer oor Reise met Schoeman.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "reis"
Covid-19: Wat van my reisplanne?
Sekere groot lugrederye kom hul passasiers in dié stadium tegemoet.
Foto’s: Kuba, hoekom Kuba?
“Kuba, hoekom Kuba?” Jy kan self besluit hoekom, maar om Kuba te besoek is ʼn spesiale ervaring. ʼn Mens kan nie help om ʼn deel van jou hart daar agter te laat nie. Kuba is ʼn land wat definitief op jou emmerlysie geplaas kan word!
Lugredery waarsku jou as daar kinders op jou vlug gaan wees
Wanneer passasiers met kinders tussen die ouderdomme van agt dae en twee jaar ʼn sitplek op ʼn vlug bespreek, sal daar ʼn ikoon met ʼn kind op op die vliegtuig se plan verskyn.