Die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag sy nuwe rektor aangekondig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rektor"
Video: Prof. Botman se gedenkdiens
Professor Russel Botman is tydens ‘n gedenkdiens veral onthou vir die menseverhoudings wat hy help bou het.
Nuuskommentaar: Botman verdien méér as net transformasiebaadjie
Prof. Russel Botman sou waarskynlik die laaste mens wou wees wat sou wou sien dat huldeblyke oor hom rasgewys byna soos ‘n mes gesny kon wees – van regeringskant en selfs sekere bruin meningsvormers wat niks of weinig meer kon vind om hom as transformasiedrywer te eer nie, en huldeblyke uit wit geledere waar daar byna nooit na transformasie verwys is nie, skryf Herman Toerien.
US in rou na dood van rektor
Die raad van die Universiteit van Stellenbosch het sy innige medelye met prof. Russel Botman se vrou, kinders, familie en die universiteit se personeel en studente uitgespreek na sy afsterwe.
Prof. Russel Botman oorlede
Prof. Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch , is Saterdagoggend oorlede.
Jansen se termyn verleng
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het prof. Jonathan Jansen vir ’n verdere termyn van vyf jaar as visekanselier en rektor aangestel.
Nuwe rektor vir NWU se Mafikeng-kampus
Die Noordwes-Universiteit se Raad het tydens sy vergadering op 18 Maart 2014 die aanbevelings van die Soekkomitee van die Raad aanvaar en die aanstelling van ʼn nuwe rektor vir die Mafikengkampus goedgekeur.