Saam neem Wiid en Du Preez die kykers op ’n ongelooflike reis van liefde, geloof, inspirasie en motivering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rene du Preez"
Wen: Wat maak jou ʼn miljoenêrsvrou?
Om ʼn miljoenêrsvrou te wees, het eintlik maar min met jou bankrekening te doen. Vir René du Preez gaan dit veel meer oor hoop, dankbaarheid en ʼn besef dat ʼn vrou dikwels steeds oorvloedig geseënd is te midde van moeilike omstandighede.
René du Preez: ʼn Finansiële en emosionele raadgewer
“Vandaar het ek besluit ek wil juis die vrou betrek en vir haar sê: kom sit, kom luister, want as jou man iets oorkom, gaan jy nie weet wat om te doen nie.”