Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJBD) het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor ‘n Facebook-inskrywing wat die Joodse volksmoord regverdig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rene Smit"
Woede oor ANC-vrywilliger se uitlating
‘n Vrou wat glo aan die hoof gestaan het van die ANC se sosiale media-verkiesingsveldtog in die Wes-Kaap, het ‘n herrie op sosiale media ontketen na sy glo anti-Semitiese uitsprake gemaak het.