“ʼn Geel plastieksak is onder die bestuurder se sitplek opgemerk. Dit het ʼn renosterhoring, wat 1,6 kg geweeg het, bevat.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "renosterhoring"
Nog een vas oor diefstal van renosterhorings by Parkeraad
ʼn 46-jarige man sal na verwagting Maandag in die Mahikeng-landdroshof verskyn in verband met die diefstal van renosterhorings uit die Noordwes-parkeraad se hoofkantoor.
Een vas ná groot horingdiefstal
Vyf voertuie wat vermoedelik in die pleeg van die misdaad gebruik is – ʼn Range Rover, Land Rover, BMW, Nissan X-Trail en Honda Civic – is gekonfiskeer vir verdere ondersoek.
Twee weer in hof oor renosterhorings
“Die verdagtes het probeer vlug toe hulle die polisie sien, maar albei is in hegtenis geneem.”
Renosterhoring onder minibus se enjinkap gevind
Die minibus is Donderdag in die vroeë oggendure op die N4 naby die Middelburg-tolplaza van die pad getrek.
Reusevrag renosterhoring op lughawe gekry
Die vonds uit Suid-Afrika is die grootste vrag renosterhoring nóg waarop daar in Singapoer beslag gelê is.
Twee met renosterhorings in wildtuin betrap
ʼn Helikopter is ingespan waarna die twee verdagtes opgespoor is en grondspanne hulle vasgetrek het waar hulle agter lang gras weggekruip het.
Man by lughawe vas oor renosterhorings
’n Veiligheidsbeampte by die lughawe die polisie attent gemaak op die verdagte se handbagasie wat verdag gelyk het. Die verdagte was op pad na Singapoer.
Deurbraak ná reusevonds renosterhoring
Die verdagte wat in hegtenis geneem is, is glo deel van ʼn internasionale wildhandelnetwerk.
‘Langste vonnis nóg’ vir handel in renosterhoring
Do Minh Toan het die horings in gips die land probeer insmokkel.
Bewaringsbeampte, sakeman vas oor renosterhorings
ʼn Beampte van Noordwes se departement van ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake, bewaring en toerisme en die eienaar van ʼn veiligheidsmaatskappy is in hegtenis geneem vir beweerde onwettige handel in renosterhorings.
Polisielid vas wat renosterhorings landuit wil stuur
Sy medepligtige, ʼn hoftolk, is ook deur die Valke in hegtenis geneem.
Mans met 19 renosterhorings betrap
Dié horings het ʼn geskatte waarde van R2,6 miljoen.
Drie met gesteelde renosterhoring betrap
Die renosterhoring wat in die drie se besit was, is R500 000 werd.
Verkoop van renosterhoring gefnuik
Die renosterhoring was versteek in ’n plastieksak.
Vermeende renosterhoringsmokkelaar in hof
Die man wou die horings in ʼn krat hoendervoer uit die land uitsmokkel.
Berugte wildsmokkelaar gevonnis
Hy is tydens sy inhegtenisneming met vyf renosterhorings, 14 stukke perlemoen, drie seeperdjies en twee seekomkommers betrap.
Boer gevonnis wat renosterhoring sonder permit verkoop
Deon Cornelius was wettig in besit van die horings, maar het nie ʼn permit gehad om dit te verkoop nie.
Skeepsagent vas oor renosterhorings
Die horings is nagenoeg R3 miljoen werd.
4 vas oor renosterhoring, beskermde plante
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die besit van renosterhoring en beskermde flora.