“Die verlies aan hierdie twee manjifieke diere het ons hartgebroke en woedend gelaat.”
Alles vir die sleutelwoord "Renosterstropery"
Amira pleit vir renosters se redding
“Ek het al die wêreld vol gereis en Suid-Afrika bly vir my een van die mooiste lande.”
Twee Mosambiekers oor stropery gevonnis
Die twee broers is met ʼn jaggeweer (sonder ʼn lisensie) betrap en het drie patrone, drie sakke, ʼn mes en ʼn byl in hul besit gehad.
Derde van renosters in Botswana gestroop
Die land sê hy het die afgelope vyf jaar ʼn hoogtepunt in die stroping van sy kwesbare renosters bereik.
Geld, beter beleid nodig om renosters privaat te bewaar
Dit kos gemiddeld sowat R2,1 miljoen per jaar net om sekuriteit op private eiendom vir renosters te probeer verseker en dié bedrag bly toeneem.
Wêreld se grootste renosterplaas binnekort opgeveil
Die eienaar van die grootste renosterbewaringsplaas ter wêreld het Maandag gesê dié plaas in Noordwes sal in April opgeveil word.
Man met renosterhorings betrap
Terwyl die voertuig deursoek is, het beamptes op renosterhorings onder die sitplek afgekom.
40%-afname in renosterstropery in Krugerwildtuin
Terwyl stropery in nasionale parke aanhou daal, word provinsiale parke nou kwaai geteiken.
Twee renosters vir horings doodgemaak
Die twee renosters het in 2012 ‘n stropingspoging oorleef.
18 jaar tronkstraf vir renosterstroper
Die Mosambieker is in September saam met twee ander verdagtes in die wildtuin betrap, kort nadat ʼn skoot afgegaan het en twee renosters dood aangetref is.
Stropers maai onder Namibië se renosters
Renosterstropery in Namibiese parke het verlede jaar ʼn ongekende hoogtepunt bereik en het met ʼn kommerwekkende 93% toegeneem.
Renosterstroper loop uiteindelik rieme styf
Forster Lubisi is by drie verskillende geleenthede en elke keer met verskillende medepligtiges in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
Vyf vas vir renosterstropery
Twee renosterkoeie is dood op ʼn wildplaas aangetref nadat hulle glo geskiet is. Albei se horings is ook verwyder.
Operasie ‘Blood Orange’ maak ‘geldwassers’ bymekaar
Die Valke het Vrydag op persele in drie provinsies toegeslaan nadat twee van die hoofverdagtes vroeër reeds aangekeer is.
Nóg ʼn stroper agter tralies
Isaac Sithlangu en sy medebeskuldigde is ook in die Stolznekgedeelte van die Krugerwildtuin aangekeer.
52 jaar vir renosterstroper
“Dit is ʼn yslike triomf vir die werk van ons toegewyde wildbewaarders. Hulle werk onverpoosd om seker te maak dat stropers aangekeer en vervolg word.”
Renosterstroper tronkstraf opgelê
Twee veldwagters het op die stropers afgekom wat vars renosterhoring in hul besit gehad het.
Renosterbewaring ‘meer as net stropers vang’
ʼn Renoster wat vir sy horing doodgemaak word, beteken weinig vir die breër gemeenskap, maar ʼn lewende renoster is ʼn bate wat werk skep en ʼn inkomste verseker.
Triomf vir wedloop wat kollig op veldwagters plaas
ʼn Gr. 12-leerder het 100 km deur ʼn natuurreservaat gedraf om duisende rand in te samel vir veldwagters wat help om renosters teen stropers te bewaar.
Vermeende renosterstroper in Gravelotte aangekeer
ʼn Vermeende renosterstroper is Vrydagoggend in Gravelotte in Limpopo in hegtenis geneem.