Die aanvallers het die pa en dogter in die badkamer toegesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rescue Care Paramedics"
Pa en dogter in huis in Bellair aangeval
Die pa en dogter is ernstig beseer in hul huis aangetref.
14 beseer tydens botsing op N1
Die vragmotor het gedurende die botsing sy hele vrag op die nasionale pad verloor.
1 dood, 2 kritiek beseer tydens gru-ongeluk
“Met hul aankoms op die toneel het paramedici ʼn absolute slagting aangetref nadat ʼn vragmotor beheer verloor het.”
Twee sterf in ‘bloedbad’ botsing
Twee voertuie het glo gebots waarna albei van die pad af is.
Vrou sterf toe sy glo van betogers vlug
Die vrou het ernstige beserings tydens haar val opgedoen en daar was niks wat paramedici vir haar kon doen nie. Sy is op die toneel dood verklaar.
Nóg vier sterf in ʼn gru-botsing
ʼn Tienerseun en -meisie en ʼn volwasse man en vrou is op slag dood.
[Foto’s] Vier sterf in gru-botsing
“Twee voertuie het in die T-aansluiting gebots waarna een die pad verlaat en in ʼn kitskosrestaurant ingeploeg het. Die toneel was chaoties.”
Nege beseer toe boot strand
Nege mense is beseer toe ʼn boot Saterdagaand naby uShaka Marine World in Durban gestrand het.
Motorfietsryer sterf in botsing
Paramedici het nagenoeg 30 minute lank gepoog om die man se lewe te red voor hy aan ernstige beserings beswyk het.
[Foto’s] Gru-botsing eis 4
Vier mense is dood en 14 beseer in ʼn gru-botsing op die N2-snelweg in Durban.
[Foto’s] Paramedikus help katjie red
ʼn Paramedikus van Rescue Care Paramedics het Maandagaand tydens sy aandskof gehelp om ʼn ongewone pasiëntjie uit ʼn moeilike situasie te red by ʼn kruising in Durban.
Jong man sterf in motorfietsongeluk
ʼn Man in sy in sy twintigs is dood nadat sy motorfiets Woensdagmiddag teen ʼn motor in Durban gebots het.