Hoewel baie van die musiek uit die rolprent Strikdas op ʼn jonger gehoor gemik is en dalk effens vreemd klink, is daar darem ook snitte wat by ʼn groter gehoor byval sal vind.
Alles vir die sleutelwoord "resensie"
Resensie: Storm op Jupiter – Lukas de Beer
Dis eintlik jammer dat Lukas de Beer nou eers die erkenning as sanger en liedjieskrywer kry wat hy verdien.
Resensie: Ballade vir ʼn Enkeling – ʼn nuwe standaard vir plaaslike rolprente
Leon van Nierop se Ballade vir ʼn Enkeling begin vandag in fliekteaters draai. Lees hier hoekom jy dit nie mag misloop nie .
Resensie: Dit is die land – Hennie Jacobs
Ons ken hom as Diederik van 7de Laan, maar Hennie Jacobs is ook nou besig om hom as sanger te vestig.
Resensie: In ons ‘fairytale’ – Sharoney
Daantjie meen Sharoney sal beslis die Ghoema-toekenning as nuweling van die jaar verdien indien sy dit wen.
Resensie: ‘The beautiful collection’ – Rocco de Villiers
Met hierdie versameling bewys Rocco dat hy inderdaad verdien om as ons land se beste pianis bekend te staan, en dat sy gewildheid niemand behoort te verbaas nie.
Resensie: Bring die liefde terug – Gerrie Pretorius
Daantjie meen die titelsnit van Gerrie Pretorius gee ‘n mens hoop dat Gerrie weer binnekort splinternuwe musiek sal vrystel, en ‘n mens hoop dat dit gou sal gebeur.
Resensie: Dis hier dis nou – Jacqueline
Jacuqueline se debuutalbum is iets heeltemal nuuts in Afrikaans en sy moet gelukgewens word met haar waagmoed skryf Daantjie.
Resensie: Leeu van jou hart – Ricky Faber
Ricky Faber se nuutste album, Leeu van my hart, is ‘n bewys dat hy as kunstenaar gegroei het.
Resensie: Só rock ons die wêreld reg – Nicholis Louw
Die afgelope tyd het Nicholis se gewildheid begin afgeneem, maar met sy nuutste album is hy weer op sy beste.
Resensie: Mooirivier bewys liefde wen altyd
Die splinternuwe Afrikaanse fliek, Mooirivier, word beskryf as ʼn romantiese ensemble rolprent en soos die naam aandui, speel dit af in Potchefstroom.
Resensie: Afrikaans is groot volume 7
Daar is geen twyel dat hierdie volume van Afrikaans is groot net so gewild as sy voorgangers sal wees nie.
Resensie: As jy hier is – Arno Jordaan
Arno se aanhangers moes lank wag vir sy nuuste album, maar dit was die moeite werd meen Daantjie Dinamiet.
Resensie: Jan Blohm – Breyten se brief en die dekade daarna
Dit is nou al tien jaar sedert Jan Blohm op die Afrikaanse musiektoneel verskyn het. Ter viering daarvan is ‘n versameling van sy grootste treffers oor die afgelope dekade uitgereik.
Resensie: Republiek van Zoid Afrika volume 1
Een van die gewildste televisiereekse die afgelope tyd op kykNet, was Die Republiek van Zoid Afrika, waarop Karen Zoid gesels het met sommige van die mense wat sy bewonder.
Skildery – Nadine
Nadine se nuutste album, Skildery, is beslis ‘n album wat ‘n mens op jou CD-rak kan byvoeg.
Lied vir die vrou – Kurt Darren
Kurt Darren se nuutste album spog met ‘n hele paar treffers.
Grootste treffers Volume 1- Heinz Winckler
Heinz is sonder twyfel een van die min Idols-wenners wat ʼn konstruktiewe bydrae tot dusver in die Afrikaanse musiekbedryf kon lewer.
Maak ‘n wens – Bobby van Jaarsveld
Dis moeilik om te glo dat daar nou al byna tien jaar verloop het sedert ‘n 17-jarige hoërskoolseun van Brits op die Afrikaanse musiektoneel verskyn het.
Resensie: Inboekeling: lekkerleesstorie én stof tot nadenke
Hans du Plessis se jongste roman, Inboekeling, is ‘n lekkerleesstorie én bied stof tot nadenke, skryf Susan Lombaard.