Ekonome is dit eens dat Suid-Afrikaanse verbruikers hulself sal moet staal vir onstuimige ekonomiese waters.
Alles vir die sleutelwoord "resessie"
Nuuskommentaar: Gaan resessie politieke gevolge hê?
Die oorsake van ’n resessie is komplekser as om bloot ’n klomp politieke modder rond te slinger, maar dit is nie onbelangrik nie omdat dit die persepsie van onstabiliteit skep.
SA resessie: Gigaba wil met sakeleiers vergader
Die nasionale tesourie het Dinsdag gesê Malusi Gigaba, minister van finansies, sal met sakeleiers vergader om strategieë te bedink om die ekonomiese resessie teen te werk.
Suid-Afrika nou in resessie
Suid-Afrika is in ʼn resessie nadat die bruto binnelandse produk (BBP) vir twee agtereenvolgende kwartale ingekrimp het.